Long time, no update.
Eksamen is in full swing en dit gaan nie so goed nie.
Bio, Eng taal en Wisk is klaar.
Nou bly daar nog net ag vraestelle oor.
Vandag ons laaste game vir die kwartaal gespeel en gewen (3-0)!
Ek moet net weer leer om te tackle en dan sal alles weer fine wees.
Julle onthou die asma ding toe ek klein was?
Wel ek dink ek mag dalk regtig asma hê.
So bietjie bad gegaan by oefening. Pyn onder my sternum gekry :(
Hey, Jaco, jy moet kyk of jy "Aerodinamics" van Darft Punk kan vind.
Daar is 'n baie nice solo in!
Het vir Louw-en-tjie die foto's van julle by die pub gewys.
He he he.
Julle hou van groen né?
Die Jood van Dorot is weer in RSA, so Pa is nie baie hier nie.
Ma sê wat sy gewoontlik sê: "Ek is mos altyd ok."
En Cledan is baie bored.
Ek wil met haar speel, maar ek moet leer...
So dis stil hier, ok nie regtig nie. Nie met die reën en stuff nie.
Jeug was weer lewendig. NG praat oor groot doop.
En my vriende praat nie regtig met my nie, maar dis fine.
Dis basies wat sover gebeur het en stuff.
Chat weer... LG;^]
Saturday, June 09, 2007
Subscribe to:
Posts (Atom)