Saturday, May 26, 2007

Flight

So hey, the start of a new blog.
Usually a happy and historic moment in a user's life.
He, he.
Oh contré...

Hey Boeties + Grea!
So Cliac is weg, so is Zodan en Panthera.
Ten minste 'n goeie opstyg gewees.
Broederloos sit ek hier en luister The Hardway deur DC Talk.
Hmmm...
Oi. Môre gaan bad wees, maar dis eers oor 'n paar uur.
Ouers is nog so bietjie shacken, en Cledan was verlig om meeste van ons te sien.
Jou horlosie het so pas afgegaan. Sal dit moet verander. Ek neem aan dat ek die watch kan leen.
Anyway, sal m
ôre update oor wat die kerk mense gesê het.
Gaan nou take doen... Bye