Monday, January 14, 2008

Vakansie 101

Jo, waar om te begin?

Ok, 27 Des 2007:
Vroeg opgestaan om vroeg te vlieg. Maar ai was nervous.
Die scary ding is die vlug was relaxing. Like hoe verkeerd is dit? So, 2 ure later is ons in Jhb. Right. Ancel en Kobus het ons kom haal. Ons ry toe East Gate mall toe om vir Grea 'n rok vir Tazz se troue te kry. Never again. I not likey East Gate mall. Raai wat eet ons... KFC. Ons kry toe 'n rok en woer nog daar rond. Eventually waai ons Kroonstad toe. 2ish ure later kom ons by die huis. "Hallo honde". Need I say more:) Bibi, Seeman, Taliban, Jimmy, Babra, Sidd, Pig en Zoe het ons goed aangeval. Res van die dag net mense leer ken en gegaan "Man dis warm".