Sunday, May 27, 2007

The day after

Wel na amper nul ure se slaap is ons weer aan die gang.

Almal, en ek bedoel almal, dink aan jou, Cliac, en stuur groete. T. Vanessa dink die hele tyd dat sy vir jou sien in die diens.

Ek moet nog werk, maar het nou net weer wakker geword, soos joulle ook seker, en is bored out of me witts. Ek hoop julle is nog fine. Die hond is nog 'n bietjie bek af, Pa eet alweer en Ma het nog nie haar Hannepoort in nie.

So ek sal maar moet begin te swot en na die res van die wêreld omsien (met alkohol).

No comments: